Boomplaats [boodskap #121262] |
Sun, 25 November 2018 10:59 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Boomplaats is 'n plaas naby Jagersfontein in die Vrystaat. Dit is die toneel van die slag tussen die Boere en die Britse troepe onder goewerneur sir Harry Smith op 29 Augustus 1848. Die Boere onder A.W. Pretorius, is verslaan en baie van hulle het oor die Vaalrivier getrek om die Suid-Afrikaanse Republiek te stig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|