Bont-elsie [boodskap #121260] |
Sun, 25 November 2018 10:48 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Bont-elsie (Recurvirostra avosetta) is 'n trekvoël behorende aan die waders wat in die meeste dele van Suid-Afrika aangetref word. Dit het swart merke op 'n suiwer wit veredos en 'n skraal, teruggekromde bek. Word gewoonlik in groot swerms aangetref. Sien Wader.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|