Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Boland (oorspronklik Bovenland) is die amptelike beskrywing vir die Wes-Kaapland, met uitsondering van Kaapstad self. Die res van die land was destyds bekend as Onderveld.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.