Bokwe, Eerwaarde John Knox [boodskap #121253] |
So, 25 November 2018 10:02 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eerwaarde John Knox Bokwe was 'n Bantoepredikant en komponis. In 1855 naby Lovedale gebore waar hy skoolgaan en in 1870 begin werk. Nadat hy as telegrafis gewerk het, begin hy in 1875 komponeer en word kort daarna predikant van die Presbiteriaanse kerk. Oorlede in 1922. Bokwe het bekendheid verwerf met sy Vuka en Deborah. Behalwe sy liedere en gesange het hy ook 'n aantal toneelstukke in Xhosa geskryf.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|