Boksburg [boodskap #121252] |
Sun, 25 November 2018 10:00 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Boksburg is 'n dorp aan die Oos-Rand, gestig in 1903 en vernoem na die Staatsekretaris van die Suid-Afrikaanse Republiek, dr. W.E. Bok. Bekend vir sy goudmyne en sy meer, wat 'n gewilde plesieroord is en vir die seiljagsport gebruik word. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 83,300 (30,000 Blankes, 44,300 Bantoes, 8,000 Kleurlinge en 850 Asiate).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|