Boere-Saamwerk Beperk [boodskap #121237] |
Sun, 25 November 2018 08:14 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Boere-Saamwerk Beperk (BSB) was 'n groot Suid-Afrikaanse koöperatiewe vereniging. In 1920 gestig, hoofsaaklik om die bemarking van wol, bokhaar, velle en ander produkte te hanteer. Sy hoofkantoor was in Port Elizabeth. Die BSB het 1975 met ander organisasies saamgesmelt om die Boeremakelaars (Koöperatief) Beperk (BKB) te vorm.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Skakel: http://www.bkb.co.za/
|
|
|