Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die boerboon (Schotia afra, vroeër Schotia speciosa Jacq.) is 'n groot stuik of klein boompie tot 15 voet hoog. Die bloedstelpende bas word gebruik vir medisyne en looiery. Die hout is taai en duursaam.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.