Blyvooruitsig [boodskap #121229] |
Sun, 25 November 2018 07:11 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blyvooruitsig (of Blyvooruitzicht) is 'n goudmyndorp naby Potchefstroom in die Transvaal (deesdae in Gauteng).
Dit is ongeveer 3,5 km suid van Carletonville en 80 km wes van Johannesburg geleë.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 11,200 (3,600 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|