Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blouvinkie
Blouvinkie [boodskap #121228] |
So., 25 November 2018 07:08 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die blouvinkie (Hypochera funerea) is 'n klein voëltjie wat in dele van Oos-Kaapland, dwarsdeur die Transkei en Natal tot in Oos-Transvaal aangetref word. Die mannetjie is net swart in die paarseisoen.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 16:14:38 UTC 2025
|