Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die blinkvis (Austrosparus tripcuspidem) is 'n vis wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. Julle word aan die mond van die Breederivier aangetref en kom algemeen voor van Mosselbaai af ooswaarts. Sowat 14 duim lank.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.