Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die swartvis (Black-Fish; Centrolophus niger) is 'n straalvinnige vis. Dit word aangetref teenoor St. Helenabaai, Saldanhabaai en Tafelbaai. Die vis word sowat 46 duim lank. Dit is 'n goeie eetvis.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.