Black, Stephen [boodskap #121203] |
Sa, 24 November 2018 17:34 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Stephen Black was 'n Suid-Afrikaanse dramaturg, gebore in Kaapstad. Hy word joernalis en skrywer en behaal groot sukses met 'n reeks toneelstukke wat omstreeks Uniewording opgevoer is, veral Love and the Hyphen en Helena's Hope (1906). Later skryf hy 'n roman, The Dorp, oor die Rebellie van 1914. Sy latere jare wy hy aan polemiese joernalistiek. Oorlede in 1932.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|