Bird, William Wilberforce [boodskap #121192] |
Sat, 24 November 2018 14:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bird, William Wilberforce was 'n vroeë Suid-Afrikaanse skrywer. Gebore in Engeland in 1758 en kom na die Kaap na die tweede Britse besetting. Sluit aan by die Departement Doeane waarvan hy die hoof word. Sy boek State of the Cape of Good Hope in 1822, wat in 1828 gepubliseer is, bevat een van die eerste verslae oor die 1820-Setlaars. Oorlede in 1836.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|