Tuis » Taal » Ensiklopedie » Biltong
Biltong [boodskap #121188] |
Sat, 24 November 2018 11:55 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Biltong (afgelei van Nederlandse bil of boud) is stroke vleis, gewoonlik van wild, wat in die buitelug gedroog is. Die maak van biltong word nou streng beheer, en wild mag nie vir dié doel sonder permit gebruik word nie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:11 UTC 2025
|