Betsjoeana [boodskap #121178] |
Sa, 24 November 2018 10:26 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Betsjoeana is 'n groep stamme wat die sentrale deel van Suidelike Afrika bewoon, in besonder Botswana. Dit sluit in die Bakwena die Baharutsi, die Bamangwato en die Bangwaketsi. Kom paar honderd jaar gelede uit Sentraal-Afrika, verdryf die inboorling-Boesmans en kom ook in aanraking met die Hottentotte. Tel destyds ongeveer 600,000. Taal verwant aan Sesotho.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|