Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bethanien
Bethanien [boodskap #121173] |
Sat, 24 November 2018 10:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bethanien is 'n dorp in Namibië (Suidwes-Afrika). Gestig in 1814 as 'n pos van die Rynse Sendinggenootskap deur eerwaarde Johann Heinrich Schmelen. Produseer karakoelpelse. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,053 (333 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:41 UTC 2025
|