Bethanie [boodskap #121172] |
Sat, 24 November 2018 10:15 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bethanie is 'n dorp in die Vrystaat, in die distrik Edenburg. Oorspronklik 'n Berlynse sendingpos. Gestig in 1834
en vernoem na Bethanie in die Bybel, wat beteken 'Die Huis van Onryp Dadels'. Dit is 'n skaapteelsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 500 Blankes.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|