Berlin [boodskap #121169] |
Sat, 24 November 2018 10:10 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Berlin is 'n dorp in Oos-Kaapland naby King William's Town. Gestig in 1858 deur die setlaars wat na Suid-Afrika gekom het met die Duitse Legioen ná die Krim-oorlog. Dit is 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,086 (579 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|