Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bergville
Bergville [boodskap #121167] |
Sa., 24 November 2018 10:07 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bergville is 'n bergoord in die Drakensberg, Natal. Dit lê op die R74-hoofpad tussen die Woodstock- en Spioenkopdam. Die Tugelarivier vloei langs die dorp verby. Die Oliviershoekpas is daar naby. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,000 (500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 06:04:11 UTC 2025
|