Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bergroos, Skaamrosie, Skaamblom (Protea rosacea)
Bergroos, Skaamrosie, Skaamblom [boodskap #121164] Sa, 24 November 2018 09:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
/fa/69/0/
Die Bergroos, Skaamrosie of Skaamblom (Protea nana of Protea rosacea L.) is 'n struik van 2 tot 3 voet, met baie takke. Die blare is baie smal, skerp. Blomhofies is tot 5 cm (2 duim) lank, hangend, bestaande uit helderrooi of karmosyn, ovaalvormige skutblare wat die baie korter karmosyn blomme omring. Kom voor in dele van Ceres, die Paarl, Tulbagh en Worcester. Teen berghange. Junie-November. Sien Protea.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
  • Aanhangsel: bergroos.jpg
    (Grootte: 22.60KB, 347 kere afgelaai)
Vorige onderwerp: Bergrivier
Volgende onderwerp: Bergtheil, Jonas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 10:29:04 MGT 2024