Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bergpruim (Pappea capensis)
Bergpruim [boodskap #121161] Sat, 24 November 2018 08:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die bergpruim.
Die bergpruim.
Die bergpruim (Pappea capensis Sond. & Harv.) is 'n struik of boom van tot 6 meter (20 voet) hoog. Dit het harde hout. Die vrugte maak uitstekende asyn. Bosse in oostelike distrikte van Kaapland.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bergkatlagter
Volgende onderwerp: Bergpypie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 02:01:39 UTC 2024