Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bembesi is 'n dorp 29 myl van Bulawayo. Toneel van veldslag in Matabele-oorlog voor die finale verowering van Lobengula se hoofstad Gubulawayo in 1893. Daar is 'n goudveld daar naby.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.