Tuis » Taal » Ensiklopedie » Belvidere
Belvidere [boodskap #121149] |
Sa., 24 November 2018 06:32 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Belvidere (nie Belvedere nie) is 'n dorp naby Knysna, Kaap. Gestig in 1834 deur Charles Duthie, wat in 1855 die pragtige Gotiese kerkie, ingewy deur biskop Grey, gebou het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 06:27:46 UTC 2025
|