Tuis » Taal » Ensiklopedie » Belmont
Belmont [boodskap #121148] |
Sat, 24 November 2018 06:30 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Belmont is die toneel van 'n veldslag tydens Tweede Vryheidsoorlog, op 23 November 1899. Dit is 55 myl suid van Kimberley. Swaar verliese is gely deur Britse magte. Sien ook Magersfontein.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:43 UTC 2025
|