Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bellevue
Bellevue [boodskap #121147] |
Sa., 24 November 2018 06:29 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bellevue kan na een van die volgende verwys:
1. Dorp naby Alexandria, Oos-Kaapland. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 160 (10 Blankes).
2. Dorp 4 myl buite Bulawayo; sedert 1950 bestuur deur Dorpsbestuurraad. Hoofsaaklik residensieel. Destydse bevolking was 900 Blankes en 500 Naturelle.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 15:54:05 UTC 2025
|