Belingwe [boodskap #121142] |
Sat, 24 November 2018 06:20 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Belingwe is 'n dorp en goudveld in Rhodesiƫ (nou Zimbabwe), tussen Fort Victoria en Bulawayo. Groot beesplase gestig deur die Liebig-maatskappy en die Anglo-French Matabeleland Company daar naby. Ook belangrike asbesontginning.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|