Beaconsfield [boodskap #121125] |
Fri, 23 November 2018 14:39 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Beaconsfield was oorspronklik 'n afsonderlike munisipaliteit in Griekwaland-Wes, maar is sedert 1914 'n voorstad van Kimberley. Vernoem na Benjamin Disraeli, die Graaf van Beaconsfield, Britse premier.
Daar is ook 'n dorp in Buckinghamshire, Engeland wat die naam dra.
Bronne:
1. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
2. Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|