Bazaruto [boodskap #121124] |
Fri, 23 November 2018 14:37 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bazaruto is 'n eiland aan die kus van Mosambiek. Dis 'n gewilde kus- en hengeloord. Die eland is per vliegtuig en per boot met die vasteland verbind. Dit lok baie Zimbabwiërs (Rhodesiërs).
Die Bazaruto-argipel is 'n groep van ses eilande in Mosambiek, naby die vasteland van Vilankulo. Dit bestaan uit die eilande Bazaruto, Benguerra, Magaruque, Banque, Santa Carolina (ook bekend as Paradyseiland) en Shell.
Hier is ook 'n Bazaruto Nasionale Park wat geskep is om seeskilpaaie en die doegong te beskerm.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|