Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bayete is 'n tradisionele Zoeloe-groet aan 'n hoofman. Dit beteken, "Bring hulle (ons vyande). Gee hulle vir ons."
Eerste toegepas as 'n saluut vir Dingaan en later beperk tot die opperhoof in Natal.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.