Basterwaterbok [boodskap #121109] |
Vr, 23 November 2018 05:48 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Basterwaterbok (Cobus lechï) is 'n groot Suid-Afrikaanse bok, wat veral in die Kalahari en in Zimbabwe (Rhodesië) goed aard. Hy word meer as 3 voet hoog by die skouer. Die bul het pragtige horings. David Livingstone was een van die eerste Westerlinge wat op sy reis na die Ngami-meer in 1849 die basterwaterbok gesien het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|