Basterkoedoe of Inyala [boodskap #121108] |
Fri, 23 November 2018 05:46 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Basterkoedoe of Inyala (Tragelaphus angasi) is 'n bok wat in die subtropiese dele van Suidelike Afrika voorkom, veral van Zoeloeland tot Malawi (Njassaland). Dit hou van digte en moerasagtige gebiede. 'n Pragtige dier met redelike lang, effens gedraaide horings; sowat 42 duim hoog by die blad; bruin van kleur met wit strepe op die rug en langs die bors. Baie lekker vleis.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|