Barnato, Henry [boodskap #121096] |
Thu, 22 November 2018 07:02 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Henry Barnato was 'n mynmagnaat. Gebore in Londen in 1850 en kom na Suid-Afrika saam met sy broer, Barney, in 1871. Saam het hulle groot rykdomme opgebou op die diamantveld. Henry was die rykste van die twee. Hy het teruggekeer na Engeland, 'n bekende renperd-eienaar geword en is oorlede in 1908. Hy laat £5,800,000 na.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|