Idioom : LYF WEGSTEEK [boodskap #8636] |
So, 23 Februarie 1997 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 464 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Idioom: lyf wegsteek.
"Hy steek sy lyf weg. Hy doen nie sy deel van
die werk nie."
"Hy steek sy lyf weg" means that he is shirking
his duty, that he is not there when you need him,
that there is work to be done and he is not pulling
his weight. "Wegsteek" : hide
"lyf" : body
Stefan Harms wou 'n kuber-idioombundel begin.
Nou sien ek al vir 'n hele ruk geen bydraes meer
van hom nie. Hoekom steek hy sy lyf so weg? Of
is dit te koud daar in Winnipeg?
Gloudina Bouwer (iz...@igs.net)
|
|
|