Idioom: SPYKER [boodskap #8635] |
So, 23 Februarie 1997 00:00 |
Stefan Harms
Boodskappe: 35 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hy slaan die spyker op die kop.
Vry interpreteerde verduideliking: om die kern van 'n situasie akkuraat
(en gewoonlik bondig) uit te druk.
(Engels: an accurate and usually brief synopsis of a situation)
Voorbeeld: Gloudina beweer dat ek lyf wegsteek by die instuur van idiome.
Sy vermoed dat dit te doen het met die koue, en daarmee slaan sy die
spyker op die kop: die lewenslus en energie raak maar laag hier in die
winter (temperature is aan die verbeter: vandag net minus 17 maks.)
--
Stefan...@mbnet.mb.ca
|
|
|
Re: Idioom: SPYKER [boodskap #8642 is 'n antwoord op boodskap #8635] |
Ma, 24 Februarie 1997 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 464 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
mrud...@creo.go_away_spam.com says...
>
> On 23 Feb 1997 23:28:25 GMT, Stefan...@mbnet.mb.ca (Stefan Harms)
> wrote:
>> Sy vermoed dat dit te doen het met die koue, en daarmee slaan sy die
>> spyker op die kop: die lewenslus en energie raak maar laag hier in die
>> winter (temperature is aan die verbeter: vandag net minus 17 maks.)
>
> Ha! Vandag (die hele naweek eintlik) is dit 'n pragtige sonskyn dag in
> Vancouver, temperatuur 13C! Amper warm genoeg om by die strand te gaan
> baljaar!
Ha! Bly stil daar in die hinterland van Kanada
oor julle temperature. Het jy vergeet wat net voor
Kersfees daar by julle gebeur het? Het julle toe
darem nog 'n tweede sneeuploeg gekoop?
Gloudina
|
|
|
Re: Idioom: SPYKER [boodskap #8643 is 'n antwoord op boodskap #8635] |
Ma, 24 Februarie 1997 00:00 |
Marc[2]
Boodskappe: 11 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On 23 Feb 1997 23:28:25 GMT, Stefan...@mbnet.mb.ca (Stefan Harms) wrote:
> Sy vermoed dat dit te doen het met die koue, en daarmee slaan sy die
> spyker op die kop: die lewenslus en energie raak maar laag hier in die
> winter (temperature is aan die verbeter: vandag net minus 17 maks.)
Ha! Vandag (die hele naweek eintlik) is dit 'n pragtige sonskyn dag in
Vancouver, temperatuur 13C! Amper warm genoeg om by die strand te gaan
baljaar!
|
|
|