Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bantoestan
Bantoestan [boodskap #121077] |
Wed, 21 November 2018 07:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bantoestan was 'n populêre naam vir 'Afsonderlike selfregerende Bantoe-gebiede' soos wat in die Transkei, Zoeloeland, Noord-Transvaal en elders in die Republiek ingestel is. Naam afgelei uit Pakistan, Hindustan, ens.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:18 UTC 2025
|