Bantoeloon- en Produktiwiteitsvereniging [boodskap #121076] |
Wo, 21 November 2018 07:10 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Bantoeloon- en Produktiwiteitsvereniging was 'n organisasie wat in 1960 in Johannesburg deur blanke werknemers gestig is om die produktiwiteit van nie-blanke werkers te verbeter deur hulle lone vrywilliglik te verhoog. Sy werksaamhede het dwarsdeur die Republiek versprei en het 'n toename van etlike miljoene rand tot gevolg gehad.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|