Banket [boodskap #121073] |
Wed, 21 November 2018 07:03 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Banket kan na een van die volgende verwys:
1. 'n Amandelversierde lekker, gewild onder die ou Kaapse kokke. Naam ook van toepassing op rots wat ronde klippies bevat en beskou word as 'n aanduiding van goud op die Witwatersrand.
2. Dorp in Suid-Zimbabwe (Suid-Rhodesiƫ).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|