Tuis » Taal » Ensiklopedie » Balgowan
Balgowan [boodskap #121061] |
Di., 20 November 2018 15:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Balgowan is 'n dorp in Natal, 105 myl van Durban op die hoofspoorlyn na Johannesburg. Naby bekende seunskool, Michaelhouse.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 23:13:01 UTC 2025
|