Baldwin, William Gharles [boodskap #121058] |
Tue, 20 November 2018 14:37 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
William Gharles Baldwin was 'n ontdekkingsreisiger. Gebore in Engeland in 1830, kom in Natal aan in 1851 en trek na Transvaal, Zoeloeland en die huidige Zimbabwe (Rhodesiƫ). In 1859 kom hy by die Makarikari-soutpan benoorde die Kalahari aan. Hy beweer dat hy die tweede blanke was wat die Victoriawaterval in 1860 gesien het. Baldwin keer in 1861 na Engeland terug en is oorlede in 1903.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|