Bakerville [boodskap #121056] |
Di, 20 November 2018 14:33 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bakerville is 'n kamp naby Lichtenburg, Transvaal. In 1926 die sentrum van die spoeldiamantstormloop van 20,000 mense. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,606 (336 Blankes). Die beroemde Elandsputte-delwerye is op dié nedersetting.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|