Bainskloof [boodskap #121053] |
Tue, 20 November 2018 14:25 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bainskloof is een van die skilderagtigste passe in Suid-Afrika. In 1854 geopen deur die beroemde koloniale ingenieur, Andrew Geddes Bain. Die pas begin naby Wellington en volg die loop van die Witrivier. Dit styg tot 2,000 voet bo seespieël en is sowat 20 myl lank.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|