Tuis » Taal » Ensiklopedie » Babanango
Babanango [boodskap #121028] |
Wo., 14 November 2018 17:06 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Babanango is 'n dorp en distrik in Zoeloeland. In 1904 gestig naby die vroeëre kraal van Zoeloe-opperhoof, Dingaan, en toneel van die moord op Voortrekker Piet Retief en sy geselskap. Die naam is afgelei van 'n misbedekte berg daar naby; dit beteken 'Vader, waar is jy'. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 317 (149 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 06:04:21 UTC 2025
|