Baars, Grootbek Swartbaars [boodskap #121027] |
Wo, 14 November 2018 16:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baars of Grootbek Swartbaars (Micropterus (Huro) salmoides) is visse wat in Noord-Amerika aangetref word. Hulle is in 1928 na Suid-Afrika gebring om forel as 'n sportvis aan te vul. Die vis is ongeveer 21 duim lank en is lief vir mere en stadig-vloeiende water.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|