Avontuur [boodskap #121023] |
Wed, 14 November 2018 15:31 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Avontuur is 'n klein dorpie in die Langkloof, Kaapland. Dit is 11 km suid van Uniondale op die R62. Avontuur is die eindpunt van die smalspoor van Port Elizabeth, wat 285 km (177 myl) lank is. Die plek is bekend vir sy vrugte en koring. Dit is vernoem na 'n plaas wat lank gelede aan kommandant Rademeyer toegeken is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|