Aussenkehr [boodskap #121022] |
Wed, 14 November 2018 15:29 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aussenkehr is 'n oase aan die noordelike kant van die Oranjerivier (in die suide van Namibië, ǀǀKaras-distrik). In 1887 is pogings deur die Petersen Broers aangewend om die vrugbare grond te besproei, maar dit misluk weens die afwesigheid van paaie. Dit verhoed ook nuwe pogings na die Tweede Wêreldoorlog. Met verloop van tyd het dit in 'n groot nedersetting ontwikkel waar tafeldruiwe verbou word. Die Norotshama-rivieroord is hier geleë.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Skakel: http://www.aussenkehr.com/
|
|
|