Athlone [boodskap #121011] |
Tue, 13 November 2018 14:48 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Athlone is een van die oudste voorstede van Kaapstad in die provinsie Wes-Kaap. Dit is gestig as 'n groot behuisingskema vir Kleurlinge op die Kaapse Vlakte. Vernoem na Alexander Cambridge, 1ste Graaf van Athlone en goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika in die tydperk tussen 1924 en 1930.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|