Assenburgh, Louis van [boodskap #121009] |
Tue, 13 November 2018 14:43 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Louis van Assenburgh was 'n goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop. Gebore in 1668. Oorspronklik in diens van die Keiser van die Heilige Romeinse Ryk. Hy volg Willem Adriaan van der Stel op 1 Februarie 1708 op. Bestempel as 'n persoon wat 'lief is vir plesier'. Hou poppespelvertonings en honde- en bulgevegte in Kasteel. Hy is op 27 Februarie 1711 in Kaapstad oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|