Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby Rugby Rugby
Rugby Rugby Rugby [boodskap #8566] So, 16 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons kry bietjie Humor ook hier rond....

Ek hoor dat Hulle nou Doringdraad om Nuweland gespan het om te keer dat die
WP nie meer so van die Veld af gespeel word nie. EK wonder net????? IS
DIT WAAR:

Natal het ook blykbaar Miljoene rande aan Noord Transvaal betaal om teen
hulle te verloor in die Curriebeker Finaal.. Wat se die kenners......

NAAS bly BAAS
Noord Transvaler in die OOs Kaap.
Al daai ouens wat nie vir Noord Nransvaal steun nie, is nie so Dom nie,
hulle het net `n bietjie baie om te leer.

Groete
Frikkie

pot...@global.co.za
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8567 is 'n antwoord op boodskap #8566] So, 16 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Soos Frikkie in 'n toestand van denkelloosheid gesê het:
> Ek hoor dat Hulle nou Doringdraad om Nuweland gespan het om te keer dat die
> WP nie meer so van die Veld af gespeel word nie. EK wonder net????? IS
> DIT WAAR:
>
Ek hoor hulle wil nou nette om die veld by Loftus span om te keer dat hulle nie
meer naartjies op die veld gooi nie. "Ek wonder net????? IS DIT WAAR? "

> NAAS bly BAAS
> Noord Transvaler in die OOs Kaap.
> Al daai ouens wat nie vir Noord Nransvaal steun nie, is nie so Dom nie,
> hulle het net `n bietjie baie om te leer.
>
Aag ou Frikkie .... Dit is 'n teken van karakter wanneer mense nie net hulle
span ondersteun wanneer dit goed gaan nie. Die enigste tyd wat ek nie vir WP
skree nie, is wanneer Boland teen hulle speel ;)

Groete uit die Boland

-Gideon-
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8586 is 'n antwoord op boodskap #8566] Di, 18 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deon and Natasha  is tans af-lyn  Deon and Natasha
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
------------------------------------------------------------ ----------------
NATAL SHARKS - CURRIE CUP CHAMPIONS 1996
"WE ARE BLACK, WE ARE WHITE .. WE ARE, WE ARE DYNAMITE !!"
http://www.ism.co.za/nru/
------------------------------------------------------------ ------------------

In article "Frikkie Potgieter" writes:
> Natal het ook blykbaar Miljoene rande aan Noord Transvaal betaal om teen
> hulle te verloor in die Curriebeker Finaal.. Wat se die kenners......

Oh Frikkie old chap - what have you been smoking again ?? Mmm, it could
be the Loftus grass because it looked pretty green today :))

> NAAS bly BAAS

Reminds me of a Currie Cup match, back when Natal first made it into A-Section
Rugby, about a bunch of Northerns Supporters came down in the trucks and all.

Anyways, this was plastered all over the back of the bus in bold letters
"NAAS IS DIE BAAS"
Well unbeknown to the drunken (as usual) Northerns supporters, a witty young
Natalian scrawled underneath in BOLD LETTERS.

"NAAS IS DIE BAAS ... UP MY ARSE"

Heh, and it actually rhymes too :))

BTW old chap, CNA (Hatfield, Pretoria) has got Naas' autobiography going
cheap. Just thought I'd let you know - case you wanted to buy it :)

Cheers
Deon

--
Deon Naicker & Natasha Meyer
Faculty of Veterinary Science
Onderstepoort, University of Pretoria
South Africa
http://www.cs.up.ac.za/~hawkeye
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8587 is 'n antwoord op boodskap #8566] Di, 18 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mcb...  is tans af-lyn  mcb...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
MORNE IS DIE BAAS!!!!!!!

Kan iemand my herhinner in watter game Naas van die veld afgedra is nadat Morne
hom ge-loop (-tackle) het.

DG in ITALY
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8588 is 'n antwoord op boodskap #8566] Di, 18 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Feb 1997 19:32:21 GMT, mcb...@aol.com wrote:
><<>MORNE IS DIE BAAS!!!!!!!
> Kan iemand my herhinner in watter game Naas van die veld afgedra is nadat Morne
> hom ge-loop (-tackle) het.
>
> DG in ITALY>>>

WP teen NTvl in 1975 of 1976 dink ek.
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8589 is 'n antwoord op boodskap #8566] Di, 18 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
Koos wrote:
>
> On 16 Feb 1997 19:19:24 GMT, "Frikkie Potgieter" wrote:
>
> <<>NAAS bly BAAS>>>
>
> Van wat?
> Hy speel mos nie meer nie.
> (Of net die Noorde in desperaatheid om 'n losskakel te kry wat nie
> soos 'n ou bull dog rugby speel nie, hom nou weer gekies?!)
>
> By the way, pasop vir die WP vanjaar:
> Die agterlyn gaan so lyk: Joggie Viljoen, Louis Koen, Dick Muir
> IEMAND, Chester Williams, James Small.

Koos ek hoor hulle gaan Nuwe Land net papier oortrek - WP lyk net
goed op papier.

EN DAN moet 'n mens versigtig wees wat jy op die teleoon se.

Wes Transvaal groete

ame
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8601 is 'n antwoord op boodskap #8566] Wo, 19 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
> MORNE IS DIE BAAS!!!!!!!
>
> Kan iemand my herhinner in watter game Naas van die veld afgedra is nadat
> Morne
> hom ge-loop (-tackle) het.
>
Hehehe :) ja dit was nogal iets om te aanskou ;

Dit is bo-en-behalwe dat hy die beste spanbestuurder was wat die Bokke nog
gehad het. Jammer tog dat die Luyt-mafia self hom uit kon kry (al sê Morné dat
hy uit eie wil bedank het). Morné het genoeg karakter dat hy nie net 'n
ja-broer is nie.

So terloops - wat dink julle van Markgraaff wat in trane bedank het? Sal 'n
Griekwaland speler ooit weer die groen-en-goud oor die kop trek?

-Gideon-
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8616 is 'n antwoord op boodskap #8566] Do, 20 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 Feb 97 15:40:58 GMT, gide...@xpoint.co.za (Gideon van Zyl) wrote:
<<>So terloops - wat dink julle van Markgraaff wat in trane bedank het? Sal 'n
>Griekwaland speler ooit weer die groen-en-goud oor die kop trek?>>

Die beste oplossing sal natuurlik wees om Morne nou in Markgraaf se
plek aan te stel, maar dis seker te veel gevra.

Al wat ek weet ons is hopelik dit nou gespaar om met 'n tweederangse
losskakel en heelagter in die toekoms te speel net omdat hulle van
Griekwas kom.
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8617 is 'n antwoord op boodskap #8566] Do, 20 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Koos wrote in article
...
On 16 Feb 1997 19:19:24 GMT, "Frikkie Potgieter" wrote:

>>

Van wat?
Hy speel mos nie meer nie.
(Of net die Noorde in desperaatheid om 'n losskakel te kry wat nie
soos 'n ou bull dog rugby speel nie, hom nou weer gekies?!)

By the way, pasop vir die WP vanjaar:
Die agterlyn gaan so lyk: Joggie Viljoen, Louis Koen, Dick Muir
IEMAND, Chester Williams, James Small.

Onthou net dat Chester graag vir Noord Transvaal wou speel,maar hy word
deur sy Fafielie teen sy sin in die Kaap gehou..,....
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8626 is 'n antwoord op boodskap #8566] Vr, 21 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Gideon van Zyl wrote in article
...

> MORNE IS DIE BAAS!!!!!!!
>
> Kan iemand my herhinner in watter game Naas van die veld afgedra is nadat

> Morne
> hom ge-loop (-tackle) het.
>
Hehehe :) ja dit was nogal iets om te aanskou ;

Dit is bo-en-behalwe dat hy die beste spanbestuurder was wat die Bokke nog
gehad het. Jammer tog dat die Luyt-mafia self hom uit kon kry (al sê Morné
dat
hy uit eie wil bedank het). Morné het genoeg karakter dat hy nie net 'n
ja-broer is nie.

So terloops - wat dink julle van Markgraaff wat in trane bedank het? Sal 'n

Griekwaland speler ooit weer die groen-en-goud oor die kop trek?

-Gideon-
Griekwas was nog nooit op die Rugby Map nie, behalwe in die 70`r jare toe
al die Noord Transvaalers hulle gaan uithelp het.
Hulle moet nou enigiets probeer om net op die nuus te kom, wat nog te se
van die Rugby Map....
Frikkie
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8627 is 'n antwoord op boodskap #8566] Vr, 21 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Koos wrote in article
...
On 16 Feb 1997 19:19:24 GMT, "Frikkie Potgieter" wrote:

>>

Van wat?
Hy speel mos nie meer nie.
(Of net die Noorde in desperaatheid om 'n losskakel te kry wat nie
soos 'n ou bull dog rugby speel nie, hom nou weer gekies?!)

By the way, pasop vir die WP vanjaar:
Die agterlyn gaan so lyk: Joggie Viljoen, Louis Koen, Dick Muir
IEMAND, Chester Williams, James Small.

Wie is die ingevoerde IEMAND..
Miskien Lois Luit.....
Frikkie
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8628 is 'n antwoord op boodskap #8566] Vr, 21 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
mcb...@aol.com wrote in article
...
MORNE IS DIE BAAS!!!!!!!

Kan iemand my herhinner in watter game Naas van die veld afgedra is nadat
Morne
hom ge-loop (-tackle) het.

DG in ITALY
Onthou net, Morne het `n Noord transvaal Trui gedre en Langs Naas op Senter
gestaan om hom
BY te kom.
Ook maar hard probeer ne.
Frikkie
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8646 is 'n antwoord op boodskap #8566] Ma, 24 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
Net n peusel brokkie

Ek was nou die dag verstom om hier op
Thailand tv 'n lang dokumentêre program
oor die springbokke te sien. Die program het
die afgelope tien jaar van SA rugby gedek.

Die Thais speel nie eintlik rugby nie, hier
is 'n vorm van skop-boks die sport.
Die skop-boks sport is ingewikkeld en
daar word op ritmiese (tromme) musiek
getrippel.

Nou ja, na die program is daar n wedstryd
tussen die bokke en leeus gewys, en dit
was lekker om te sien hoe wen die bokke.

Vyg
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8821 is 'n antwoord op boodskap #8566] Ma, 17 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek het die gesels oor rugby nou regtig geniet. Dit was amper asof ek by
die huis tussen my broers is, op 'n saterdag middag terwyl 'n wedstryd
gespeel word.. Hulle het nooit die selfde spanne of spellers ondersteun
nie, en het altyd ernstige besprekings gehad oor alles en nog wat. Ek
myself is nie 'n ernstige rugby ondersteuner nie, maar mis alles wat om
rugby gedraai het.

JHV
Vorige onderwerp: Louis Luyt &kie maak SA RUGBY se naam gat!....
Volgende onderwerp: Nou Wat Nou????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:04:20 MGT 2024