Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ashton is 'n dorp in Wes-Kaapland tussen Worcester en Mosselbaai. Dit is 'n besproeiing- en vrugte-inmaaksentrum.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,300 (750 Blankes, 1,125 Kleurlinge en 1,337 Bantoes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.