Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Anker is 'n swaar yster wat oorboord gegooi word om 'n skip vas te lê. Die anker het hakke wat op die bodem vashaak en is met 'n ketting verbind om die skip in posisie te hou en te keer dat dit wegdryf.
Dit is ook 'n ou Kaapse inhoudsmaat, gelykstaande aan sowat 8 gelling of 36 liter.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.